KLAM MURE IETS VAN DIE VERLEDE
Die hoofoorsaak dat verf afskilfer en pleister afdop, is vog wat in die muur vasgevang word. Kundiges se raad is om die pleister weg te stroop en die oorspronklike laag te vervang. Dit kan ’n groot, duur en onooglike taak wees.
Damp-Vent-proppe is ’n makliker en goedkoper manier om skade