Huisgenoot

PRINSES STÉPHANIE

’NMENS kan met taamlike veiligheid sê dat nie een ander koninklike so ’n kleurryke lewe soos prinses Stéphanie van Monaco gelei het nie. Ander het ook meer as een keer getrou – maar min kan lyfwagte, ’n olifant-afrigter en ’n akrobaat onder hul ekse tel.

Die liefdeslewe van die jongste dogter van prins Rainier en Grace Kelly was nie vreeslik gelukkig nie. Die 57-jarige prinses is nou ’n enkelloper en spits haar toe op haar kinders en haar liefdadigheidswerk. Sy sien ook daarna uit om vir die eerste keer ’n ouma te word nadat haar oudste seun, Louis Ducruet (29), in November 2022 aangekondig het dat hy en sy vrou, Marie Chevallier (29), ’n baba verwag.

DIE HOLLYWOOD-KÊREL

Stéphanie het modelwerk gedoen, onder meer vir Vogue en Vanity Fair, en in 1986 het sy haar kortstondige musiekloopbaan afgeskop met die treffer “Irresistible”. Sy was baie gewild en het haar kêrels so vinnig soos haar klere gewissel.

Die prinses (toe 21) was versot op die Amerikaanse akteur Rob Lowe en het tydskrifte met sy foto op as kleinode bewaar. Hy is “regtig

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related