Tuis

Kos is op die tafel!

Smoorsnoek

Onder R165

• Genoeg vir 4

• Voorbereiding: 25 minute

Gaarmaaktyd: 20 minute

• 15 ml elk olyfolie en botter

• 1 ui, gekap

• 2 selderystingels, fyngekap

• 2 groot aartappels, in 1 cm-blokkies gesny

• 3 groot tamaties, in klein blokkies gesny

• 400 g gerookte snoek, gepluis

• 125 ml room

• 30 ml gekapte pietersielie

• gestoomde rys om voor te sit

Smelt die olyfolie en botter in ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis4 min read
Trek In En Maak Reg!
WIE WOON HIER? Gill AlldermanWAAR Kommetjie, Wes-KaapGROOTTE 442 m2 Gill se mandjieversameling in die kombuis (oorkant ) en sitkamer (sien ook bl. 67) bring tekstuur in en komplementeer die seegrasmat op die trap na die biblioteek en slaapkamers op
Tuis2 min read
SKRYF IN & WEN!
Laat dít jou mantra wees wanneer jy weer ’n huisverbetering beplan. Dit maak mos sin om enige opknap aan te pak met die oog op die toekoms, en watersekerheid bo-aan jou lys. JoJo, die hoofborg van ons jaarlikse Regruk met Flair-kompetisie, is Suid-Af
Tuis2 min read
Ons Lesers Sê
Melissa van der Colff van Upington skryf Dankie aan Tuis vir die artikel “Gelukkige sonvangers” (Desember 2022 | Januarie 2023). Kort daarna was dit vir ons geliefde ma, Malinda van der Colff, tyd om ons te groet. Haar tuin was haar lewe en die art

Related