BEURTKRAG het te veel verskillende oorsake dat daar tegelykertyd aan almal aandag gegee kan word, en daarom moet boere saamstaan om die las daarvan te verlig.
Só sê mnr. Alwie Lester, voormalige Eskom-bestuurder van die Wes- en Oos-Kaap wat sedert 1 Januarie die energieraadgewer in die kantoor van mnr. Alan Winde, Wes-Kaapse premier, is.
Lester, wat 25 jaar vir Eskom gewerk