Huisgenoot

Nuut op die rakke

PRAAT JY!: IDEES VIR DIE SKEP VAN ’N SKRYFKULTUUR IN DIE KLAS

THÉRÈSE HULME

Lapa, R248*

Sewentien jaar lank het Thérèse Hulme kinders in arm gemeenskappe gehelp om uiting te gee aan hul emosies deur daaroor te skryf, te dig en te rap. Met Praat jy! wil dié narratiewe terapeut aan onderwysers die gereedskap gee om gekwelde kinders te help om deur skeppendheid uiting te gee aan hul emosies.

Dis nie verniet dat Hunter Kennedy, liedjieskrywer van Die Heuwels Fantasties en Fokofpolisiekar, op die voorblad van die boek skryf nie: “Ek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related