Kom ons kyk na van die interessante tradisies wat ander lande het vir die aanbreek van die nuwe skooljaar.
DUITSLAND
SCHULTÜTE VIR JOU?
In groot dele van Duitsland kry kinders op hul eerste dag ’n Schultüte (Duits vir “skoolkeël”, uitgespreek “sjoeltoete”) by hul ouers of grootouers. Dit is ’n groot keël van papier, karton of