Huisgenoot

LIEFDE VIND HOE OM TE WEET WANNEER JY ‘DIE EEN’ ONTMOET HET

Wys jou minder mooi kant

Wanneer jy ’n profielfoto op ’n afspraakwebtuiste plaas, sê die wiskunde jy moet nooit jou geite of foute wegsteek nie.

Statistieke toon dit is nie die uitsonderlik aantreklike mense wat met boodskappe bestook word nie. Dit is die mense oor wie se voorkoms jy gemengde gevoelens het wat gewilder is.

Dalk omdat mense wat op hul

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa

Related