Huisgenoot

RAAISELS

NUUSMAKERBLOKRAAI

Hierdie bielieblokraai strek oor twee bladsye en bied ’n kykie op ’n paar van die afgelope jaar se nuusmakers. Geniet dit! Die antwoorde is in die oplossingsafdeling van hierdie uitgawe.

GROOT BLOKRAAI

NO 2472

As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot-Blokraaie.

WEN ’N BOEK VIR JOU LEWENSVERHAAL

PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000.

VRAAG: Watter boustyl is ter sprake?

Hierdie week wen een leser Die storie van my lewe, ’n pragtige hardebandboek wat jou help om jou eie lewensverhaal neer te skryf. Op dié manier kan jy, stuur e-pos na of bel 021-406-4962.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa

Related