RAAISELS
Aug 19, 2022
3 minutes
GROOT BLOKRAAI
NO 2 454
As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot-Blokraaie.
WEN ’N BOEK VIR JOU LEWENSVERHAAL PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1000.
VRAAG: Watter soort voertuig is ter sprake?
Hierdie week wen een leser , ’n pragtige hardebandboek wat jou help om jou eie lewensverhaal neer te skryf. Op dié manier kan jy jou kosbare herinneringe verewig, uitdruk wie jy as mens is en jou storie vir jou nageslag bewaar. Kort opskrifte, stuur e-pos na of bel 021-406-4962.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days