Huisgenoot

RAAISELS

GROOT BLOKRAAI

WEN ’N BOEK VIR JOU LEWENSVERHAAL PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000.

NO 2 463

As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot-Blokraaie.

VRAAG: Watter Europese land is ter sprake?

Hierdie week wen een leser , ’n pragtige hardebandboek wat jou help om jou eie lewensverhaal neer te skryf. Op dié manier kan jy jou kosbare herinneringe verewig, uitdruk wie jy as mens is en jou storie vir jou nageslag bewaar. Kort opskrifte sal jou help om jou gedagtes te orden en staaltjies oor belangrike, stuur e-pos na of bel 021-406-4962.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related