Huisgenoot

MIK NA VOLPUNTE!

1 In Oktober 2021 is die vier minderjarige Moti-boeties op pad na hul skool in Polokwane ontvoer. Daar was groot verligting toe hulle ná ’n lang soektog in ’n plattelandse nedersetting gekry is. Waarheen het die Moti-gesin vroeër vanjaar verhuis ná die ontvoeringsdrama?

A Delhi

B Durban

C Dubai

2 Tydens die Oscartoekenningsaand in Maart het Will Smith op die verhoog gestorm en Chris Rock in die gesig geklap ná sy “grap” oor Will se vrou, Jada Pinkett Smith. Waaroor was die gewraakte aanmerking?

A Hul wankelrige huwelik

B Haar hoëhakskoene

C Haar voorkoms sonder hare

3 Suid-Afrika se bekendste aktrise, Charlize Theron, ’n boorling van Benoni, het die oë laat rol toe sy in November laat hoor het Afrikaans se doppie is geklink. Hoeveel mense het sy gesê praat vandag nog Afrikaans?

A 800 000 mense

B Sowat 8,4 miljoen mense

C 44 mense

4 In Augustus het onthul Lee Thompson, die vrygesel van Suid-Afrika se reeks is haweloos nadat hy amok gemaak het by ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related