Huisgenoot

2020-VASVRA

KONINGIN Elizabeth van Brittanje het destyds na 1992 as ’n “annus horribilis” verwys – Latyn vir ’n “verskriklike jaar”. Haar redes was haar kleinkinders se mislukte huwelike en ’n verwoestende brand in haar woonplek, Buckinghampaleis.

Maar baie van ons het rede om te dink 2020 was ’n veel horribiliser annus. Die wêreld is tot stilstand geruk deur die coronaviruskrisis, miljoene mense is maande lank ingeperk, en swaarkry en werkloosheid het gevolglik toegeneem, ook hier op eie bodem.

En tussen alles deur het talle ander gebeure die mensdom geruk.

Dit is ’n jaar wat niemand sowaar ooit sal vergeet nie.

Op 5 Maart is Suid-Afrika se eerste infeksie met die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related