GROOT dele van die ekstensiewe weistreke is nog baie droog, maar goeie reën het die droogte in ander dele van die Noord-Kaap beëindig, en die mate van veldherstel was verrassend.
In ’n artikelreeks oor die intensiteit van die droogte die afgelope jare skryf dr. Amelia Genis dat die finansiële