Huisgenoot

Vakansiegeneraal

DIE son is nog nie eens behoorlik uit nie! Dit is veronderstel om vakansie te wees,” snork Rika verontwaardig. Dit is darem sag genoeg sodat net sý haar klagte hoor.

Tant Jacoba staan vooroor gebuig en loer na Rika onderdeur haar bene. Die ou vrou se kanariegeel broek het ’n laggesiggie op die sitvlakgedeelte. “Kom, kom, Rika, raak daai tone!”

Jacoba is deel van die voorbarige groep mense wat hulself saamnooi op familievakansies. Die hele kampeerterrein is natuurlik gaande oor tant Jacoba en die meeste ou mense wat hier is, kan nie wag om soggens haar jogasessie by te woon nie.

Sy staan voor ’n groot groep mense, en die meeste probeer hulle bes om al haar bewegings te volg, maar nie almal is so soepel soos sy nie. Op haar ouderdom kan sy nog ’n perfekte split uitvoer en sy voer dit graag ongenooid voor mense uit om ’n reaksie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Suidoosterfees: Kultuur In Die Kaap
Niks soos ’n bietjie humor om jou maagspiere te oefen nie! Die immergewilde FRANK OPPERMAN het oud en jonk laat skater met sy eenmanstuk. Hierin word die reünie van die Hoërskool Totius se 1980-matriekgroep gehou, en elke klasmaat kry ’n beurt agter
Huisgenoot5 min read
Ontwaking Ná Die Ongeluk
DEUR driedekadeshetsy eers as seun, tiener en toe jong man die peperboom se takke ál weier sien sprei voor die Brown-gesin se huis in Duynefontein by Melkbosstrand. Nou, op 38, groet Aurora Brown van die voordeur af, van agter die takke wat byna die
Huisgenoot1 min read
Vyf Kitsfeite Oor Majozi
1 “Ek is ’n koffiesnob, en jy kan met my toor as jy vir my ’n goeie pour-overkoffie maak.” 2 “My grootste guilty pleasure is ’n lekker soet pasteis de nata – die Portugese vla-tertjie.” 3 Hy is lief vir boks, en as hy nie op toer is of besig met musi

Related