Landbouweekblad

Briewe

DIE STORIE VAN DIE ROOI RUSSE

WENBRIEF Ja, ek is die “boer” wat ’n skaap elk vir Tatjana Schoenmaker en Bianca Buitendag gegee het vir hul prestasies op die vorige Olimpiese Spele in Japan. Dit het in daardie stadium gelyk of mnr. Nathi Mthethwa, minister van sport, kuns en kultuur, nie sy kant wou bring om Suid-Afrika se sportheldinne te vereer nie.

Ek wou die twee dames beloon met ’n fantastiese geskenk, maar het nie geld gehad om te skenk nie. Ek het wel “goud” gehad wat op my lande gewei het in die vorm van Rooi Russkape. Ek het gemeen dit is naas goud die waardevolste besitting waarmee ek die twee sportpresteerders kon beloon.

Nou kom ek by die “boer”-deel. Ek is ’n geoloog van beroep en het maar laat in my lewe begin boer. Wat die gewone boere al vergeet het van boerdery, moes ek as stadsjapie eers onder die knie kry. Toe ek en my vrou, Karin, in 2009 hier op ons plasie tussen Heilbron, Frankfort en Oranjeville in die Noordoos-Vrystaat begin het,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related