Landbouweekblad

Briewe

VASBYT OP RHENOSTERKOP

WENBRIEF

As ek vir mense sê ek bly op ’n plaas by Calvinia, begin hulle praat oor die Vleisfees en die groot rooi posbus. Calvinia en sy mooi Hantamberg beteken vir my soveel meer as dit.

Sowat 40 km op die Klipwerfpad woon mnr. Deon en me. Petra Visagie, en hul twee dogters, Hilda-Marie (20) en Demi (18), op die plaas Rhenosterkop.

My pa is die derde geslag op die plaas en boer al 40 jaar – sedert hy 15 jaar oud was. Ná die vreeslike droogte kan ek julle belowe niemand werk so hard soos hy nie. Niemand gee ook so om soos hy nie. Hy het lorrievragte voer aangery, maar nie net vir homself nie.

My pa moes sy beste ooie selekteer en hou. Dit was moeilik omdat die ooie nie dadelik gelam het nie. My pa het goeie bestuur toegepas en op die regte tyd die ramme by die ooie gesit. Ons is in die winterreënstreek en dit is wanneer ons wil hê die ooi moet lam.

Natuurlik was daar bykomende faktore, soos die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh