HEELWAT meer inligting oor plantgebaseerde vleisalternatiewe sal beskikbaar moet wees voordat verbruikers in Afrika grootskaals hul lippe eerder daarvoor sal begin aflek as vir ’n tjoppie. Dit blyk uit ’n onlangse oorsigstudie deur die Universiteit Stellenbosch (US) en Wageningen-universiteit in Nederland in die vaktydskrif Scientific African.
Afrikane nog nie oortuig van vleisalternatiewe
Dec 09, 2022
2 minutes
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days