Huisgenoot

WÊRELDROEM VIR MY SUPERSTER- SOESJI

DIS soos ’n Oscar vir sjefs, en om een te wen, moet jy onder die wêreld se heel bestes wees. Ja, ons praat natuurlik van die gesogte Michelin-ster.

Om een agter jou naam te kan skryf, verg harde werk, toewyding, talent en perfeksionisme in die kombuis. Maar as jy hom eers het, staan die rykes en beroemdes tou. Vra vir Thinus van der Westhuizen (33), wat onlangs die vierde Suid-Afrikaner geword het wat ’n Michelin-ster gekry het.

Thinus, ’n Pretorianer, is die hoofsjef van 99 Sushi Bar in Abu Dhabi. Dis sy bemeestering van dié Japannese koskuns wat die beoordelaars beïndruk het.

In ’n video-onderhoud met uit die restaurant vertel Thinus hulle het ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related