Huisgenoot

MY TYD OM TE SKITTER

TOE sy nege jaar gelede uit Frankryk na Suid-Afrika toe teruggekeer het, het sy geen idee gehad wat die toekoms vir haar sou inhou nie. Haar akteursloopbaan in Frankryk wou nie aan die gang kom nie en sy sou maar moes sien wat haar geboorteland vir haar kan bied, het Gerwen Simon moedig gedink.

Min het sy kon raai wat op haar wag. Haar voete het skaars grond gevat toe sy – net twee weke ná haar aankoms in die land – ’n hoofrol losslaan in ’n sepie wat kort daarna onder die gewildstes en mees bekroondes in die land sou tel. En nie sommer enige rol nie – sy was in se heel eerste toneel.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro

Related