Huisgenoot

Wat laat bote dryf?

PALOEKA die leeu is opgewonde en vol energie. Hy het skelmpies na die boodskap geluister wat ’n maatjie vroeër die oggend ingestuur het, en hy kan hom skaars inhou. Die vraag gaan oor een van sy gunstelinggoed.

“Bibi, Palawa, kom. Hier is ’n boodskap met ’n vraag, en ek kan nou nie meer wag om daarna te luister nie,” sê Paloeka.

“Ons kom, maggies,” sê Palawa die kameelperd.

“Sjoe, maar jy is omtrent haastig vandag,” sê Bibi. Sy vee haar hare uit haar gesig en speel die maatjie van die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Beer Adriaanse
Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Toe ek tweedejaar en 20 was. Ek het ’n afro gehad, was sorgeloos en die wêreld was eenvoudig. Waaroor is jy spyt? Oor die kere in my lewe waar ek nie myself was nie of oneerlik met myself was. Hoe sal die me
Huisgenoot2 min read
Majozi
As tjokker in Durban het musiek ’n groot impak op sy lewe gehad. “My ouers was lief daarvoor om na klassieke en gospelmusiek te luister. Ek was self ook mal oor kinderrympies,” sê Majozi (36), bekend vir sy treffers “Fire”, “Darling” en “Mi Amor” saa
Huisgenoot1 min read
Foto Van Die Week
HIERDIE WEEK IN DIE GESKIEDENIS ■

Related