Landbouweekblad

Oostelike rooipootvalk se epiese migrasie

Dit is ’n belewenis om te sien hoe duisende valkies met die naderende sononder met ’n kwetterende geraas om bome rondmaal totdat hulle tot rus kom. Die geraas hou ook deur die nag aan, en bewaar jou siel as die slaapplek naby jou huis is. Met dagbreek versprei die voëls in die streek waar hulle oor grasvelde en landeryrande op hul prooi jag maak.

Die oostelike rooipootvalk () kom in groot getalle voor en slaap snags kommunaal, meestal in bloekombome in of naby dorpsgebiede. Dié slaapplekke word in baie gevalle jaar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related