Landbouweekblad

VLEISGRADERINGSTELSEL: DIE HOOP BESKAAM (NOG) NIE

Die huidige klassifikasiestelsel van rooivleis is deurspek van swak punte. Kenners op die afgelope LRF-Veeskool by Aldam was dit eens dat dit in gebreke bly om in die behoeftes van verbruikers te voorsien.

Prof. Philip Strydom van die departement veekunde aan die Universiteit Stellenbosch het gesê die huidige stelsel is nie meer verbruikersvriendelik nie en klas A-vleis is nie altyd van goeie eetgehalte nie. “Voor 1994 het die klassifikasiestelsel goed gefunksioneer in ’n beheerde bemarkingstelsel. Ná deregulering het die stelsel nie langer behoorlik gefunksioneer nie.”

Ingevolge die huidige klassifikasiestelsel word vleisgehalte aan ouderdom (getal permanente snytande), vet en bouvorm gemeet. Tradisioneel is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit