Landbouweekblad

Vleisbeeste en voerkrale: Verseker verbruikersvertroue

Die speenkalfbedryf maak staat op goeie verhoudinge tussen produsente en kopers, terwyl ander kundiges hulle op navorsing toespits om die rooivleiswaardeketting vaartbelyn te maak.

“In Suid-Afrika word die beste rooivleis nie uitgevoer, soos in die vrugtebedryf, nie, maar aan plaaslike verbruikers beskikbaar gestel. Hulle kan verseker wees die vleis is van internasionale gehalte en hulle hoef nie bang te wees om rooivleis te eet nie,” sê mnr. Dewald Olivier, hoofbestuurder van die Suid-Afrikaanse Voerkraalvereniging (Safa).

Hy sê dit is noodsaaklik dat die voerkraalbedryf voldoen aan vereistes wat met naspeurbaarheid, dieregesondheid, voedselveiligheid en voedselsekerheid verband hou. Hy sê dit maak sin dat naspeurbaarheid van die voerkraal af teruggevoer word na die boer toe, maar wys daarop dat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; pos: lbw@landbou.com WENBRIEF Vir die eerste keer sedert ek 25 jaar gelede na Pretoria verhuis het, het ek ’n groot, swart en stekelrige ruspe gekry wat my kiepersolboom se blare vreet. Eers toe enkeles van hulle uit die b
Landbouweekblad3 min read
Wysig Bestaande Trustakte Só
Trusts is dikwels ’n groot deel van ’n persoon se boedelbeplanning. Dit word onder meer gebruik as ’n hulpmiddel vir opvolgbeplanning in ’n boerdery, vir die beskerming van bates vir minderjariges en ander erfgename, asook vir risiko- en belastingbep
Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.

Related