Bloukraanvoëls is vir jare weer ’n bekende gesig in die Overberg nadat boere, plaasbewoners en CapeNature dekades gelede begin het om saam te werk om die voëls te beskerm.
Voordat die Overberg-kraanvoëlgroep gestig is, was daar massavrektes van bloukraanvoëls as gevolg van vergiftiging.
Luidens ’n verklaring van die