Landbouweekblad

Bak vir die Kersseisoen

DONKER VRUGTEKOEK MET BRANDEWYNSTROOP

Vrugtemengsel

■ 500 g vrugtekoekmengsel

■ 250 ml suiker

■ 250 ml water

■ 30 ml goeie kitskoffiepoeier of 15 ml espressopoeier

■ 100 g botter of margarien

■ 10 ml koeksoda

Beslag

■ 500 ml koekmeel

■ 5 ml gemengde speserye

■ 2 ml fyn kaneel

■ 5 ml bakpoeier

■ 1 eier, geklits

■ 125 ml gesnipperde groenvyekonserf

■ 125 ml gehalveerde glanskersies

■ 125 ml gesnipperde dadels

■ 60 ml brandewyn

■ ’n Knippie sout

Stroop

■ 100 ml water

■ 125 ml suiker

■ 5 ml vanieljegeursel

■ 100 ml brandewyn

Voorverhit die oond tot 150 °C. Voer ’n ronde koekpan van 26 cm hoog uit met ’n dubbele laag gesmeerde bakpapier.

Verhit die vrugtekoekmengsel, suiker, water, koffiepoeier en botter saam tot kookpunt en prut vir 10 minute. Laat afkoel tot louwarm en roer die koeksoda

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related