![f024-02](https://article-imgs.scribdassets.com/vucgw7j5saaskg8/images/fileVCWK1YVJ.jpg)
![f024-01](https://article-imgs.scribdassets.com/vucgw7j5saaskg8/images/file1XZDZ2TC.jpg)
kykNET / *144 / Weekdae 18:30
Die onheil hang soos ’n donker wolk oor Ruiterbosch ná die onlangse moord van die jeugpastoor
![f024-03](https://article-imgs.scribdassets.com/vucgw7j5saaskg8/images/fileT32C34TY.jpg)
![f024-04](https://article-imgs.scribdassets.com/vucgw7j5saaskg8/images/file07XRT2AV.jpg)
(Monique Basson). Pastoor (Andre Jacobs), Anja se pa, is ontroosbaar – en hy blameer die mede-pastoor Siya (Gantane Kusch) vir haar dood. Siya was immers die laaste persoon wat Anja lewend gesien het. Siya voel reeds sleg dat hy Anja daardie aand alleen gelos het by die kerk omdat hy