Huisgenoot

Nanotegnologie

DIE ontwikkelings wat die afgelope klomp dekades in nanotegnologie plaasgevind het, wys daar is onbeperkte po-tensiaal in die mikrowêreld van atome, molekules en selle – ’n wêreld wat veels te klein is om met die blote oog waar te neem. Dit is hiér waar die verkenning en manipulasie van die boublokkies van die heelal nou moontlik word, en waar opwindende (een vreesaanjaende) dinge gebeur!

KLEINER AS KLEIN

Verbeel jou jy word eendag wakker en kom agter jy het 1,5 miljard keer kleiner gekrimp, terwyl alles rondom jou steeds die “normale” grootte is. Pleks daarvan dat jy stoele, boeke, die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related