Huisgenoot

Hoe groot is die grootste eier in die wêreld?

‘TRR,” lui dit in die Babbelboomhuis. Bibi wag al die hele oggend vir ’n maatjie se boodskap met die vraag van die dag.

“Ek sal antwoord,” roep Palawa die kameelperd en druk die knoppie om die oproep te beantwoord.

“Hallo, Babbels,” sê die maatjie. “Ek wil graag weet: Hoe groot is die grootste eier in die wêreld?” vra sy.

Bibi trek haar skouers op. Sy is nie seker wat die antwoord is nie.

“Wat dink julle twee?” vra sy vir Palawa en Paloeka die leeu.

“Sjoe. Ek dink ’n olifant se eier

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related Books & Audiobooks