SPEEL DAT DIE STOF STAAN
Klein meisietjie aan haar ma terwyl die gesin staan en kyk hoe hul pa verwoed sukkel om sy gholfbal uit die sandput te kry: Toe hy ’n slag asem skep, laat hoor sy: “Hy’t opgehou slaan, Mammie. Die bal is seker nou dood!”
JOHAN H, GONUBIE