Landbouweekblad

Soetgoed met klapper

PIESANG-JOGURTKOEK MET KLAPPERSTROOISEL

Piesangs word veral in die somer baie vinnig ryp. Hierdie koek is ’n lekker manier om die oorryp vrugte te gebruik. Hoe ryper die piesangs, hoe lekkerder is die koek se geur.

Klapperstrooisel

■ 125 ml klapper

■ 60 ml bruinsuiker

■ 5 ml kaneel

■ 3 ml gemmer

Beslag

■ 120 g sagte botter

■ 125 ml suiker

■ 3 ekstragroot eiers

■ 4 groot oorryp piesangs, goed fyngedruk

■ 125 ml natuurlike jogurt

■ 30 ml suurlemoensap

■ 560 ml koekmeel

■ 5 ml bakpoeier

■ 5 ml koeksoda

■ Knippie sout

Meng al die bestanddele vir die klapperstrooisel saam in ’n bakkie en hou eenkant. Voorverhit die oond tot 180 °C en bespuit ’n ringkoekpan baie goed met kleefwerende kossproei.

Verroom die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
‘Besigste Lughawe In Suidelike Halfrond’
DIE meeste vliegtuie wat hy al binne ’n uur op die Nampo-oesdag se vliegveld buite Bothaville moes hanteer, was 70, sê Cliff Lötter, gesoute lugverkeerbeheerder by die Nampo-vliegveld. Volgens die lughawensmaatskappy (Acsa) se statistieke vir die 202
Landbouweekblad2 min read
Vir Jou Maak AFGRI ’n Plan
Sedert die vroeë jare van die Nampo-oesdag se bestaan is AFGRI daar om sy landbou-oplossings na die boer te bring. “Vir ons is dit belangrik om jaar ná jaar op die Nampo-oesdag te wees sodat ons ons netwerke met ons klante kan versterk. Dit gee ons o
Landbouweekblad1 min read
Nasionale Veiling 2023
Die hoogtepunt van die jaar bly maar die Algemene Jaarvergadering, dinee en dan die Nasionale Veiling. Die Algemene Jaarvergadering was baie goed bygewoon deur ons telers. Daar is belangrike punte behandel, groot besluite is met deursigtigheid en goe

Related