Kuier

WAT DIE HART VAN VOL IS

Om by te dra tot die ontwikkeling van mense is een van die belangrikste aspekte van ware goeie leierskap, glo ek.

En om dít reg te kry, moet jy heel eerste respek vir jouself en jou medemens hê. As jy mense met die nodige respek behandel en waardig laat voel, sal hulle respek vir jou het, en hulle sal jou volg as leier. Enigiemand wat hom of haar in hierdie posisie bevind, moet geloofwaardig

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my
Kuier5 min read
Om ‘N ‘Amma’ Soes Dié Te Hê
Nadat sy en haar man uitmekaar is, was daar dikwels nie kos in die huis vir haar ses kinders nie. Dan het Charmaine Africa gedoen wat sy by haar ma geleer het: Gaan op jou knieë. Praat met die Here. Bid. Sy't Hom gevra om asseblief ietsie te voorsien
Kuier5 min read
Kelders Van Geheime
Geheime, intrige, boeiende storielyne…In Januarie het die kameras begin rol naby Franschhoek op die stel van e.tv se eerste plaaslik vervaardigde Afrikaanse daaglikse drama, en op 6 Mei maak dié nuutjie, Kelders van Geheime, sy TV-debuut. Dit draai o

Related