Kuier

SÓ LYK ’N GOEIE LEIER

Sommige glo ’n goeie leier word gebore, maar jy kan ook leierseienskappe aanleer wat nie van jou weggeneem kan word nie, ongeag waar jy jou tans in die lewe bevind. Ons kyk na watter eienskappe ’n goeie leier maak.

WAT IS LEIERSKAP?

Leierskap is ’n proses waardeur ’n persoon ’n groep mense in ’n organisasie of ’nander lede van die groep oortuig om hul te volg. Party leiers is beter as ander, terwyl sommige sommer goor is.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier1 min read
Wenke Om Jou Eie Breinkaart Te Maak
1 Gebruik ’n skoon bladsy. Skryf die hoofgedagte of sleutelwoord in die middel van die bladsy neer. 2 Jy kan selfs die woord teken. Maak dit kleurvol. Jy kan ook jou eie kodetaal of “leertaal” ontwikkel. 3 Skryf die ander sleutelwoorde of belangrikst

Related