Tuis

Kos is op die tafel!

Tamatie-en-boontjieshakshuka met haloumivingers

Onder R130 • Genoeg vir 4 • Voorbereiding: 35 minute Gaarmaaktyd: sowat 25 minute

• 300 g haloumi, in 8 skyfies gesny

• 15 ml koekmeel

• 30 ml botter

• 15 ml olyfolie

• 2 blikke (400 g elk) gekapte tamaties gegeur met knoffel en kruie

• 1 blik (400 g) cannellinibone, gedreineer en gespoel

• ’n ruim knippie elk paprika, komyn en rissiepoeier

• 8 eiers

Rol die kaasskyfies in die meel en skud die oortollige meel af. Smelt die botter en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis2 min read
SKRYF IN & WEN!
Laat dít jou mantra wees wanneer jy weer ’n huisverbetering beplan. Dit maak mos sin om enige opknap aan te pak met die oog op die toekoms, en watersekerheid bo-aan jou lys. JoJo, die hoofborg van ons jaarlikse Regruk met Flair-kompetisie, is Suid-Af
Tuis1 min read
Tuis
REDAKTEUR Wicus Pretorius • redakteur@tuis.co.za Posadres Posbus 1802, Kaapstad 8000 Algemene navrae Yumna Tofey yumna.tofey@media24.com • 021 406 4552 REDAKSIE Artikelredakteur Beatrice Moore-Nöthnagel beatrice.nothnagel@media24.com Kreatiewe reda
Tuis4 min read
Trek In En Maak Reg!
WIE WOON HIER? Gill AlldermanWAAR Kommetjie, Wes-KaapGROOTTE 442 m2 Gill se mandjieversameling in die kombuis (oorkant ) en sitkamer (sien ook bl. 67) bring tekstuur in en komplementeer die seegrasmat op die trap na die biblioteek en slaapkamers op

Related