TV Plus Afrikaans

Lekker reekse in Afrikaans

Suid Afrika se gesaghebbendste toekennings vir TV-reekse en flieks, die SAFTA’s (South African Film & Television Awards), het reeds ’n ruk gelede plaasgevind, maar ons juig steeds saam met die wenners terwyl ons hart seer is vir die hardwerkende spelers, spanlede en kreatiewe koppe wat ook gehoop het om met ’n toekenning te spog.

Eintlik was Showmax die grootste wenner van almal, want verskeie reekse en flieks wat bekroon is, is op dié platform beskikbaar. Twee van die Afrikaanse reekse wat ons nie kan miskyk nie, is 4 Mure

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 18:30
@SKEEMSAAM @SKEEMSAAM3 @SKEEMSAAM H Weekdae SABC1 (*191) 09:30; SABC2 (*192) 13:00 O Sondae SABC1 09:30 Mosebjadi het die pynlike waarheid aanvaar dat hulle arm is, Jacobeth was tussen twee vure oor uitdienstreding, en Pretty was oorstelp t
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC3 Weekdae 19:00
@THEESTATEON3 @THEESTATEON3 @THEESTATEON3 H Weekdae SABC3 (*193) 11:00 O Saterdae SABC3 10:30 Schumacher en Mncedisi is getroud, Mlungisi het gevoelens vir Cora die ouditeur ontwikkel, en Londiwe se nuwe besigheid het die Khoza-familie se g

Related