IN DIE SKULD? KEN JOU REGTE
Aug 05, 2022
2 minutes
CHARNÉ KEMP
DIE oogmerk van die insolvensie-wetgewing is om te verseker dat ’n geordende verdeling van die insolvente persoon se bates aan die skuldeisers gedoen word, sê mnr. Japie van Deventer van NJVR Prokureurs in Pretoria, ’n kundige in likwidasies en sekwestrasies.
“Dit is gevestigde reg dat daar tot die beste voordeel van die skuldeisers as geheel (concursus creditorum) opgetree moet word.
“ ’n Trustee
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days