Landbouweekblad

Koffie in die kospotte

SAGTE KOFFIE-ENKANEELKOEKIES

Hierdie maklike skepbeslagkoekies is nie hard en bros nie. Hulle het ’n sagte binnekant en moet liefs binne twee dae nadat dit gebak is, opgeëet word (wat beslis nie moeilik sal wees nie!).

■ 125 g sagte botter

■ 250 ml ligbruinsuiker

■ 1 ekstragroot eier

■ 500 ml koekmeel

■ 3 ml koeksoda

■ 5 ml bakpoeier

■ 2 ml sout

■ 7 ml kaneel

■ 180 ml sterk, koue koffie

■ 10 ml vanieljegeursel

Voorverhit die oond tot 190 °C en voer ’n paar bakplate met bakpapier uit. Bespuit liggies met kleefwerende kossproei. Verroom die botter en bruinsuiker goed saam.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad4 min read
Minder Antibiotika In Dierebedrywe Gebruik
NIEMAND wil enige teken van antimikrobiese middels in hul cappuccino hê nie, sê dr. Theo Kotze, ’n veeartsenykundige konsultant in die beesbedryf, wat namens die Melkprodusente-organisasie (MPO) in ’n werksessie oor die weerstandigheid teen antimikro

Related