KLEINER VOORRAAD STOOT PRYS VAN WORTELS OP
Jul 22, 2022
2 minutes
JOHAN NORVAL
Die verminderde wintervoorsiening van groente het die prysdruk op geelwortels ietwat verlig. Produsente ontvang weer R4-R6/kg.
Die gemiddelde prys het sedert verlede November tot begin Mei vanjaar met die helfte gedaal. Sommige kleiner produsente het in dié tyd hul groente vir varke gevoer om die hoë verspreidingskoste die hoof te bied.
Mnr. Quentin de Nysschen, ’n middelslag-groenteboer wes van
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days