Landbouweekblad

PERSKE-OES KAN 2% GROTER WEES AS VORIGE SEISOEN

Die perskeproduksie vir 2021-
’22 is effens meer as dié van 2020-’21, sê me. Mariëtte Kotzé, bedryfsbestuurder by Hortgro. Die uitvoer van 2022-
’23 se oes behoort sowat 6 380 ton te wees. Dit is ’n styging van 2% teenoor die vorige seisoen. Net meer as 6 200 ton perskes is in 2021-
’22 uitgevoer.

Hektare onder dessertperskes het die afgelope ses jaar met 22% gedaal, terwyl taaipitperskeblokke met 26% gedaal het. “Die redes sluit in die voortdurende droogte in die Klein-Karoo, markte daarvoor, winsgewendheid en verbruikervoorkeure.”

Daarenteen het hektare nektariens

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter