Landbouweekblad

PERSIMMON-OES WAS GOED

Vanjaar se persimmon-oes wat aan die Arisa-vrugteverspreiders se produksiegebied by Buffelsjagsrivier gelewer is, het die betreklik goeie oes van 2021 geëwenaar.

Mnr. Elmano Hendriks van Arisa sê sowat 6 000 plukhouers van 430 kg is by die aanleg verwerk. Sowat 80% daarvan word jaarliks na Europa, Brittanje, die Midde- en Verre Ooste en Mauritius uitgevoer. Volgens hom was die gehalte van die vrugte in die produksiegebied van die Buffeljagsrivier en Bonnievale wisselvallig en die vrugte was kleiner as gewoonlik.

“Die produk het maar elke seisoen witstinkluis onder die kroonblare. wat van die tweede week van April tot die eerste week van Junie geoes word.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter