Landbouweekblad

Internasionale handel in trurat

Regerings meng die afgelope jaar of drie toenemend in by die landbouhandel wêreldwyd. In die covid-19-grendeltyd het lande erge beperkings op uitvoer gestel om voedsel binnelands te hou. Dit het die handel ontwrig en bygedra tot die skerp styging in wêreldvoedselpryse.

Suid-Afrika is ook geraak. Daar is selfs voorgestel dat die uitvoer van mielies beperk moet word om binnelandse pryse laer te dwing. Suid-Afrika se buurlande het ook in die jongste tyd begin om teen die gees en reëls van die Suider-Afrikaanse Doeane-unie (SADU) eensydig op te tree om hul binnelande bedrywe teen mededinging van Suid-Afrika te beskerm.

Sedert die Russiese inval in Oekraïne het verdere handelsontwrigtings ontstaan met gas, olie en graan, en weens Westerse handelsboikotte

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit