Landbouweekblad

Met meesterplanne meng staat ál meer in

KORTOM

■ Wanneer bedrywe teen mededinging deur invoer beskerm word, neig dit om die mededingendheid van die plaaslike bedryf te verswak.

■ Wanneer vir prysbeheer gevra word omdat byvoorbeeld voedsel te duur raak, word die stygende geadministreerde koste en die staatsinmenging wat werkskepping en groei belemmer, geïgnoreer.

■ Binne die Wêreldhandelsorganisasie is daar hernude ywer om die ondersteuning van regerings wat markte versteur, te verminder.

Stilweg is die staat besig om al hoe meer in te meng in markte en handel, ook in die landbou.

Die afgelope paar jaar is die nuwe gonswoord die sogenoemde meesterplanne vir sektore, wat veral aangedryf word deur die departement van handel, nywerheid en mededinging.

Die meesterplan vir die hoendervleis- en die suikerbedryf is reeds bekend gestel en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit