Jou nalatenskap:Georden of chaoties?
Aug 05, 2022
2 minutes
SUZELLE JOOSTE
Almal het al gehoor van ’n sogenoemde lewenslêer waarin al jou belangrike inligting bymekaar gehou word sodat dinge makliker vir jou naasbestaandes is wanneer jy die dag sterf. Baie boere weet egter nie waar om te begin nie.
Jou Old Mutual- finansiële adviseur of makelaar het toegang tot ’n besonder nuttige dokument, bekend as Your Life
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days