Grond nie bepalende faktor tot landbousukses, sê kenners
Aug 05, 2022
2 minutes
— MEDEWERKER
KOMMERSIËLE én kleinboerderye is belangrik vir voedselsekerheid en landbou-ontwikkeling, maar gesprekke oor grondhervorming lê te veel klem op die dualiteit tussen die stelsels.
“Só ’n invalshoek is problematies: Grond alleen bepaal nie landbousukses nie. Arbeid, kapitaal en ondernemingsgees speel ook ’n besliste rol,” skryf me. Fenji Materechera,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days