Landbouweekblad

Skerpste verhoging in rentekoers in 20 jaar

Die verhoging van 75 basispunte in die repokoers wat die SA Reserwebank se monetêre beleidskomitee (MBK) op 21 Julie aangekondig het, is die skerpste rentekoersverhoging in 20 jaar. Dit is deel van die proses om rentekoerse terug te neem na die meer “normale” vlakke van voor die covid-19-pandemie.

Die skerp verhoging lok heelwat kritiek uit. Die ekonomie is reeds onder druk. Die verhoging gaan investering en ekonomiese groei knou en groot koste vir die landbou meebring. Die skerp verhoging in die plaaslike inflasiekoers tot 7,4% vir Junie, wat aansienlik bo die MBK se teikenplafon van 6% is, het volgens die MBK

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit