PLAASAANVALLE LAAT DIEP MERKE BY SLAGOFFERS
Sep 09, 2022
2 minutes
CARIEN KRUGER
BOERE en hul gesinne word swaar getref deur die trauma van plaasaanvalle.
Mnr. Hennie Human, ondersteuningsbeampte vir slagoffers by AfriForum se traumaondersteuningseenheid, het op ’n AfriForum-konferensie in Pretoria oor boere en die reg gesê dit is dalk tyd om aandag te gee aan die verromantiseerde beeld wat mense van boere het.
“ ’n Boer is nie iemand wat deur trauma kan
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days