Landbouweekblad

Wat eet ons vanaand?

BEESSTERT MET LEMOEN

’n Sweempie sitrus maak
’n bekende gunsteling nóg lekkerder.

■ 1,5 kg beesstert, in litte gesaag

■ Sout en varsgemaalde swartpeper

■ 4 elk heel kruienaeltjies en peperkorrels

■ 2 lourierblare

■ 750 ml goeie beesvleisaftreksel

■ 125 ml blatjang

■ 45 ml lemoenmarmelade

■ 45 ml worcestersous

■ 125 ml lemoensap

■ Water, indien nodig

Sit die stukke beesstert in ’n groot swaarboomkastrol. Geur met sout en peper en voeg die kruienaeltjies, peperkorrels, lourierblare en aftreksel by. Verhit tot kookpunt. Bedek, verlaag die hitte en stowe die beesstert stadig, oor lae hitte, vir ongeveer 3 uur tot sag. (Vul die water gereeld aan, want dit kan droog kook en.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related