Huisgenoot

OPLAAS VAS NÁ 40 JAAR

‘DIE GEDAGTE DAT HY JOANNE SOU VERLOOR, HET HOM SO GEFRUSTREER DAT HY SY VROU VERMOOR HET’

’NGELUKKIGE vrou, ma van twee klein dogtertjies, het op ’n dag spoorloos verdwyn en nooit weer van haar laat hoor nie. Haar man het vertel sy het uit die bloute by ’n het die gesin se babaoppasser sak en pak by die gesin ingetrek. sekte aangesluit. En net twee dae later

Dit klink alles darem baie verdag.

Toe ’n regter in ’n hooggeregshof in Australië onlangs bevind die oudrugbyspeler Chris Dawson se vrou, Lynette, het nie regtig weggeloop nie, maar dat hy haar vermoor het sodat hy saam met die oppasser kon nesskop, het die mense in die hof na hul asem gesnak.

Die bevinding was soveel dramatieser omdat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related