Ek volg al ‘n geruime tyd die PadlangsZA-manne op sosiale media en kry altyd ‘n erge aanval van FOMO (oftewel Fear Of Missing Out, vir diegene wat nie die term ken nie) as ek na hul platforms kyk… Dit wys die mees asemrowende plekke, pragtige sonsondergange en etes wat altyd so watertand lyk dat ek steeds oortuig is daarvan dat hulle ‘n professionele sjef en volledig toegeruste kombuis iewers in hul Fortuner wegsteek!
Die “Bolandse Boytjie”, Sergio te gaan kamp!”