Avontuur Afrika

WELKOM

Dankie dat jy hierdie uitgawe van Avontuur Afrika gaan koop het. Ons tydskrif is al in sy vyfde uitgawe en alhoewel dit nie aldag maklik is nie, byt ons vas. Julle positiewe terugvoer, tesame met ons passie vir hierdie avontuur genaamd lewe, hou ons op spoor – of dit nou op die teer- of grondpad is.

Hou asseblief aan om met ons te gesels via ons digitale platforms of deur die vele lesersafdelings in die tydskrif – in die proses kan jy selfs

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
Avontuur Afrika
Uitgewer: Anton Willemse Redakteur: Liana Reiners Hoof van ontwerp: Simone Anderson Redaksionele konsultant: Louis Krouwkamp Verkope: Anton Willemse Tony Yeo Medewerkers: Andy Wassung Bernard Hellberg Jr Grahame McLeod Henk Bogaards Mel Tripp Nolene
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika6 min read
Europa Op ‘N Ander Manier
In die loop van 35 dae het ons 13 grense oorgesteek en ‘n indrukwekkende 27 523km afgelê (net minder as 6 175km daarvan in ons betroubare, gehuurde kampeerwa). Ons reis het egter nie oor die afstand gegaan nie, maar oor die herinneringe wat gemaak is

Related