Avontuur Afrika

Die Kobras van Suid-Afrika

In Suid-Afrika is daar verskeie kobraspesies, sowel as een subspesie. Hierdie slange kom in digte kuswoude in die ooste, in die bosveld en dwarsdeur die droë streke van die weste voor.

Die kobras van Suid-Afrika is groot slange, wat wissel van 1.5m tot 2.7m en die grootste spesie is die boskobra . Kobras het gladde skubbe, wat in sommige spesies soos die spoegkobra en boskobra blink, maar dowwer is in die snuitkobra. Alle kobras lê tydens die somer tussen 8 tot 33 langwerpige eiers (tot 6cm lank) in veral boomholtes, onder rotse of in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
Klein En Bruin Maak Dinge Moeilik
KBV’s word oor die algemeen as die mees uitdagende groep voëls om van mekaar te onderskei, beskou aangesien almal… wel… klein, bruin, vaal en erg soortgelyk in voorkoms is. Maar moenie jou brein (of is dit nou ‘bruin’) breek nie – ons is hier om jou
Avontuur Afrika3 min read
Goeters & geite
Dit klink baie romaties om in die reën te dans, maar dis nie altyd so lekker nie. Vra my… ek het al genoeg kere in my lewe natgereën om te weet waarvan ek praat! Daarom is ek mal oor die K-Way Backpack Rain Poncho. Gemaak van 100 persent 190T poliëst
Avontuur Afrika2 min read
Wenke Om KBV’s Te Onderskei
Maak ‘n kortlys van ‘n paar spesies, gebaseer op watter deel van die land jy jouself bevind. Bekyk die area goed vir tipiese habitatte soos ‘n rietbedding, vleilande of ‘n stofpad in die dorre Karoo en bestudeer dan die verspreidingskaarte in jou voë

Related